Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wat 'n straf is dit om te wag...
Die wag vir 'n oogwink se lag
'n naweek se hande vas hou ...
maande lank doen ons dit nou ...

Die hardste straf is hierde keer
want die einde van die maand,
is dit die laaste keer...
maand einde gaan ons trou...

Minute soos ure en dae soos weke
so voel die gewag vir my nou!
Maand einke kom asseblief gou...
Ek wag vir die woorde,

"nou is julle man en vrou"...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar