Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ammil het uitgestiek,
van heinde en much verdere
saam het hulle innie kerk saamgedrom,
gesangentjies gemime en hier en daar ‘n
fake tranentjie weggepunch-
tog te aware om nie die expensive make-up te damage’ie

en in haar wit kissie het sy gelê:
oegies toe, magie vol
vannie nwatas van ‘n siek djong wat haar die
rivier oewer ingetrek en toe...

eenkant sta huil ha mammie,
ma mens ka sien dié tietie se trane
se melk kliertjies is vidala,
oegies sopnat,
magie het alwee ‘n fetus’ie annie broei

vigiewe en vigiet,
sêrrie doeminie,
eendag sal die vark sy punishment kry
gie vi my ‘n piepirmint, fluister die ou tanie,
cos why iemand ruik nog skerp na ou salie se smokkie-wyn

en soe is hulle vort na die dusty begrafplaas,
in een stoet en united innie loss narie spot wa hulle met siele boer
om virre engeltjie met die oulikste dimpels
innie dorre grond te ga plant

cos why hulle’t gelag en wanne laas gehuil

ek check hulle ma soe terwyl hulle
ammil later in hul fênsie karre spring,
hastag om nie die game te missie,
voort te gan met hul gedjaag narie invisible niks

en ek vat ma my graaf,
en vat ma nie by job te serious nie
cos why die laaste kluite vannie liewe
is mos ma vi my om te conceal...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar