Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Daars n plathond wat in my sak kan pas
daars n groen hond voor my deur.
Akkedisme sluip rond in sy partiejas
en Oblivion het n amber kleur.

Daars n bruin hond by my voet,
hy waai sy stert as hy my sien
hy waai sy stert as ek groet.

Daars steeds n groen hond voor my deur.
Hier op my blou bank
is ek te blasé, om my te steur,
laasnag se bladsy
is uitgeskeur.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar