Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die Here is my Herder , Amen , jy ontbreek my nie meer nie . hy het my gelei my waar jou stil water vloei , my langs jou neergele , en my in jou groen weivelde laat rus . Die reen huil die riviere , die riviere loop in die see in , so het hy my alles met jou gevul . Ek weet die Here is my Herder
Die Here is my Herder , toe ek op sand gebou was en my lewe n storm , het die Here jou my rots gemaak , Hy het jou my nooit laat vergeet nie , en my laat aanhou , toe my pad na jou oneindig lank was , en toe ek nog ver aan kom het Hy jou oe my verlore laat sien , en jou vir my laat wag , en toe ek dood voor jou voete neerval , het Hy jou asem gegee om my op te wek . jy het my omhels , jou arms het my vertroos .
Die Here is my Herder wat jou ook oppas , Hy het my n eregas gemaak deur jou vir my te gee , en my dae vol te maak met jou . jou lewe is my seen , en jou liefde my salf , en ek kom niks kort nie . ek weet nie hoe , of waar , of wanneer nie , maar tot ek in Hy huis gaan woon sal ek oor jou bly wees al die dae van my lewe : die Here is die Heste herder wat daar is
- Corne etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar