Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




Wat wil jy hê moet my siel vir jou sê?
Dalk dit wat jy in jou ego wil hê?
Maar… dan is Gods’ ruimte beperk tot gevoel
en mis ons totaal die lewe se doel!




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Horisontaal
Met min woorde het jy dit baie goed gestel.
4 jaar 1 maand 6 dae 11 ure oud


Die horisontaaltrek van die Kruis
Doodenvoudig goed bedink.
4 jaar 1 maand 1 week 10 ure oud


kruis
Sjoe, nou verstaan ek ook sommer beter waarom gevoel nie so belangrik is nie. Welgedaan, Koekekranka :-)
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 2 ure oud


Horisontaal trek
Perfek gestel, kan nie beter gedoen word nie. Puik werk
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 13 ure oud


***
Diep woorde, K.
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 13 ure oud


Kruis
Beter gestel het ek nog nooit gehoor nie. Briljant!
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 13 ure oud


Kruis
Min gese, maar deksels baie gese.
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 21 ure oud


Kommentaar
Hierdie ene slaan soos 'n hamer teen die kop. Baie kort en baie kragtig.
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 21 ure oud


Kruis
in so min woorde se jy alles... Puik!
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 22 ure oud


****
Stem !
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 22 ure oud



Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar