Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

God; gee my die kalmte van gees
Om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie,

Die moed om dit te verander wat ek wel kan,

En die insig om tussen die twee te kan onderskei…

(Serenity Prayer.)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mantra
Tyd in die natuur is die beste medisyne.

Tot weersiens.
4 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


'n sagte antwoord
Hier is nog 'n gebed vir kalmte Jacques!
1,2,3,4,5,6,7,8,9,10
4 jaar 9 maande 3 weke 3 dae 12 ure oud


Dankie
Net n bietjie digterlike vryheid. Mens kan die gebed aanpas soos jy wil.

Dankie vir die lees...
4 jaar 9 maande 3 weke 4 dae 4 ure oud


Pragtig!
Die beste manier om te lewe. Net 'n klein opmerking, in Afrikaans begin mens nie 'n sin met die woord "God" nie. So jou gebed behoort eintlik te begin met bv. "Gee my die kalmte van gees, o God".
4 jaar 9 maande 3 weke 4 dae 16 ure oud


ou advies
Ek het daarmee groot geword, en hiedie is maat net my weergawe van die inspireerende boodskap...

Dankie vir die lees.
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 9 ure oud


gebed
baie dankie dat jy weer hierdie gebed met ons kom deel het.. dit is so kosbaar!!
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar