Gedigte

Titel: Die Kiem
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo daar
Kan jy my dalk gewaar?
Ek is te klein om raak te sien
My naam is meneer Kiem
Moenie al die stories glo
Wat jy met jou ore hoor.
Ek leef op baie plekke
Van toilette tot veiligheids hekke
Water alleen kan my nie stop,
Maar gebruik ook seep dan's ek in die sop
Ek word ook maklik rond gelei
Deur ‘n aanraak of niesery
So hou jou hand daar voor jou mond
Anders vlieg ek lekker rond
En trek jou plat daar op die grond.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtig geskryf.
10 jaar 9 maande 1 week 3 dae 3 ure oud


Meer inligting oor die gedig
Hierdie gedig is een aand uit die bloute geskryf nadat my skoonma my gekontak het. Hulle engelse bure se dogter moes 'n afrikaanse gedig skool toe neem oor 'n kiem, en dit was my probeer slag daarop.
10 jaar 9 maande 1 week 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar