Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vrolik staan die koerantverkopertjie
Met sy rooi pakkie aan
En hy kondig met trots aan:
“Kyk hoe blink my skoene, Madam!”

Hy is so trots op sy werk
Hy kan jou aandag trek
Met sy kenmerkende fluit
Het hy nooit die verkeer gestuit

Elke oggend is hy aan die huppel
Met hom is daar geen gesukkel
Hy sien jou aankom van ver af
En nooit is hy bekaf



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die
is n les wat ons kan leer by hom..m
11 jaar 4 dae oud


n Les.
11 jaar 4 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar