Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



oorgang word bepaal deur die breek
van ’n gedagte soos ’n tak van die
Boom van Kennis

daarlangs dwaal siele wat nooit
genoeg van die sekelmaan se geheimenisse
voor die aangesig van ’n engel
tydens ’n uitstorting van gedagtes
sal neerlê nie

onder die vele bodems
van afgeskeepte gedagtes klink
’n deurwinterde gesmeek op
in die nag

my metgesel is die maangodin
’n wese in prag van ’n ander dimensie
die veel besproke engel met haar
aangesig van staalblou passie wat
onopmerklik
vir die roofdier wink om
nader te kom




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sleutels
PUIK.. jou slotvers staan uit
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dagboek van die tuinvoëls

deur http://www.woes.co.za/

Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar