Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My gedagtes gaan uit
na hul sonder huis of haard...
Dis so bitter koud -
waar lê elkeen in die nag -
onder wat?
Maak ‘n kartonboks regtig warm?
Is daar iemand wat hul omarm?
Ek lê en beef onder warm kombers,
kla steen en been.
So ‘n ondankbare geween!

Hoeveel slaap op sement?
Soveel van hul op die grond gewend...
Honger magies -
leë ogies...
Dis so bitter koud -
help die konka se vuurtjie?
Van jonk tot oud -
dis reën en wind...
Elke kaalarm kind
aan genade oorgelaat -
so bly hul op straat.
Hul gemoed – in duister gehul!

Vader, vul hul hart met
‘n ongekende liefde
dat die pyn van koud
en honger
hul nie onderkry -
dat hul lewe ander
sal aanraak.
Tel hul asb. op uit ellend -
help dat elkeen hul na U sal wend.
Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar