Weergawe: 1
Aantal woorde: 71
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Dec 2008
‘n lugverkoeler, wat ‘n mens vasboei,
koue vloeistof, wat by die liters vloei,
‘n lekker plek, wat aan jou kan groei,
waar, die son gekies het, om in te broei,
‘n lafenis, selfs deur ‘n ligte sproei,
help dat die soutdruppels, stadig vloei!
‘n Plek soos die, wat jou hart, kan laat bloei.
Sal jy hier kan aard, sonder om jou te verfoei?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Warra-Warra
Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)
vasboei,
vloei,
groei,
broei,
sproei,
vloei!
bloei.
verfoei? < dis wat ou blikkies nou dwangrym noem. Dit sou miskien beter gewees het as jy die rym so bietjie verdoesel het of 'n ander rympatroon gebruik het. Jou idee is goed, maar die dwangrym breek die gedig se inhoud af. Blikkies hou van die poem, maar sou jy dalk die abab rympatroon gebruik het sou die gedig sterker gestaan het. Jy kan binnerym ook effektief aanwend om hierdie gedig sterker te maak. Is maar net eerlike opinie op jou se gedig. Ek self ken nie baie van gedigte, maar herken dwangrym wanneer ek dit lees.