Gedigte

Titel: Die Lewe
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek sit nou hier en die trane wil net rol
Op my maag het ek ‘n hol kol
Die lewe is ‘n sinkplaatpad
En maklik word jy agtergelaat

Die pad is bult op en bult af
Weet nie wat anderkant wag
Elke dag se gestoei
Moet ons toelaat om ons geloof te laat groei

Vandag besef ek net weer ons broosheid
En ons word gedurig ingewag deur boosheid
Maar in Jesusbloed sal ons oorwin
En so vir boosheid kan ‘grin’

Dankie Heer vir die aardse lewe
Al is ons soms aan die bewe
Dit berei ons voor vir eendag
Vry en waar slegs vrede ons inwag



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die lewe
Yahweh Nissi! Ons Banier en ons Oorwinning..m
11 jaar 4 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar