Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

No 77.

Jy dring deur my innerlike grense
kom verkwik jy my siel
met ʼn ander hartsfrekwensie,
sterf moegheid in vrede
in jou teenwoordigheid.

Bevind ons, onsself in feëland
ontwaak ek in jou teenwoordigheid
glimlaggend my innerlike,
my kop in draaikolke
daar by die liefdestrome
in feëland so bemind.

Bevind ons, onsself in feëland
op die golwe van liefde
lees ek myself in jou oë
in daardie liefdesoen band
verlustig ons in die liefdesheuning
ek aan jou en jy aan my.

2 Junie 2014.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Liefdesheuning
Seker di natuur se waardevolste geneesmiddel. Pragtige skrywe!!!
5 jaar 7 maande 1 week 1 dag 4 ure oud


77
Pragtig. Perfekte slotvers!
5 jaar 7 maande 1 week 2 dae 2 ure oud


liefdesheuning
dit is die soetste heuning wat daar is en word pragtig deur jou beskryf
5 jaar 7 maande 1 week 2 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar