Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sterre sing nie,
en hulle praat nie,
en hulle dans nie,
en hulle loop nie,
hulle kyk nie,
en hulle sien nie,
hulle bestaan net ,
en laat my ook net bestaan.

Die maan is n bak vanaand
wat my trane opvang
tot die tyd reg is en
dit afgooi om die reen te huil
en my gedagtes in die grond wegsyfer,
dit is hoe ek jou onthou
dit is hoe ek deur die donker kom tot alles weg is.

Misvlaag , se vir my hoe het ek my laat val ,
en wat nou , vertel my hoe om op te staan ,
en aan te gaan , en waar gaan ek nou heen ? .
verblindendende son , jy ken my nie .

As jy die donker met jou strale-lemme dood steek ,
en die nag vermoor , en die dag vloei uit hom uit,
en die lou bloed drup op my ,
maar ek het geen gevoel ,
en ek is niemand nie , nee ,
son , sien jy my nie.

Jy verdyf nie die vrees my oe nie

- Corne etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar