Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek lewe nog
Die lewe tog
Donker nag vul my wese
Sing dooie geeste, sing

My hart klop op eie wil
My gedagtes, die is stil
Roekeloos vloei my bloed
Agter mekaar, 'n bloedrooi stoet

My drome efens waansinig
In 'n oogwink te vinnig
My vingers ontdek my gesig
My voete wandel die pad weg van die lig

Dit wat ek glo
Dit wat ek voel is werklik daar bo
Slegs dit is my hoop
Deur 'n duif in die donker was ek eens gedoop



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar