Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Bring jou Humbro
kom kyk na die see,
skuif nader
hierdie is n bankie vir twee.

Om hande vas te hou
sê soveel.
Die ongesproke taal van die liefde
is universeel.

Kyk die diep oranje
in die heldergeel geweef.
Ons is ook maar spikkels
wat oor die groter einder sweef.




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Skittervers.
7 jaar 5 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud


*
Partykeer is woorde net oorbodig...
7 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


Ongesproke
Dis sommer baie mooi vir my...ons is ook net spikkels...en tòg is ons so bevoorreg om lief te mag hê
7 jaar 5 maande 4 weke 16 ure oud


Ek hou hiervan ...
'n prentjie wat spreek tot my hart
met 'n bankie en hande en die see
waar liefde die universele taal is
lees ek van storie vir twee
7 jaar 5 maande 4 weke 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar