Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Herroep daardie gedagte
van al daardie af wagte
Van 'n vader en 'n moeder
en dalk 'n vee voerder …

Toe daardie Ewigheid koning
lê in die vee se woning
Salig en sag
In al Sy krag
sou Hy smarte verdra
hangende, vergifnis vra ,
omdat Hy jou so lief het
het Hy jou gered!
Hy het gesterf in min
maar Hy het oorwin
Hy’t jou vry gekoop
en versterk jou hoop,
deur Iemand te stuur om by jou te wees
Wat jou sal lei, sy Heilige Gees!
As oorwinnaar het Hy gestaan
en was onbeskaam.
Daarom herdenk ons die dag
in al sy prag!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oorwinnaar
Pragtige gedig en 'n uitstekende stukkie werk. Hou so aan.
6 jaar 5 maande 4 dae 6 ure oud


Die Oorwinnaar (deur my dogter 12 - Vlasta Kaffka)
Vir jou ouderdom is dit baie goed verwoord,
en mag jy net die beste seëninge ontvang
van ons Hemelse Vader.
6 jaar 5 maande 4 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar