Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Luanda staan oop-bek
in slaafse afwagting,
versier met wapperende vlae,
in “Sunday-best” geklee.
Oral teen mure, die Pous se gesig.
Strate geteer, rommel opgevee.
Voorbereid op die “heilge” uur.
Bykans so gewyd soos die wedekoms.
In die verby-gaan –
saai hy die seen
-verlossing-druppels vir sondaar siel.
Verkondig kuisheid in die wildenis
Ontvang die heilige se seen.
Wat kan die man hiernatoe bring ?
Buiten woorde – straks ‘n gebed.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar