Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sewe jaar gelede
my lewens spieël gebreek
sewe jaar se littekens
in krake vasgevang

gelas die glas se stukke,
die gom se wit-taai lyne
hou ruwe legkaart stukke
gedwonge bymekaar

gebroke kaats my gelapte beeld
tussen krakerige lyne,
versteurd vertoon
die prentjie in die spieël

sewe jaar se swaar nou verby?
sal my spieël sy blink herwin,
sal ek myself weer ongebroke sien
of is my spieëlbeeld ewig gedoem?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Prentjie
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Spieëlbeeld / Refleksie projek
4 jaar 11 maande 4 dae 16 ure oud


refleksie
Volpunte vir jou woordkeuses. Gelukkig is die sewe jaar storie net dit.... 'n mite.
4 jaar 11 maande 4 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar