Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vasgebrand het jy
jou ring verpand

Tussen hier en daar
lê ons soulconnection
verwardverstar in sy rejection

Jys 'n Poet my ding
en ek het jou ring

Mag ons eendag weer
saam hierdie sprokie sing



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die ring bring sing
Die poet is in my mar ek is nie poet nie.

Die skrywer van ons fairytale het vooraf
besluit om als in vol sirkel te ontsmet.

So dra daai ring nie in hoop of wens
mar as proof van geluk in jou eie binne mens

---skemer
13 jaar 7 maande 4 weke 13 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar