Gedigte

Titel: Die Self
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die Self is 'n
lukrake omgewing van
ek en jy

Toevallig leer
ek jou ken
en versterk jy
die Self wie ek is

Ons word 'n eenheid
waarin ons Self
die liefde vereenig

Ongelukkig leer
ek jou ken
en breek jy
die Self wie ek was af

Verbreek ons die eenheid
waarin ons Self
die liefde doodmaak

© Naomi Smit



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die self
Mooi gepen.
4 jaar 7 maande 5 dae 11 ure oud


self
Diepe stof tot nadenke. Mooi gepen.
4 jaar 7 maande 1 week 1 dag 20 ure oud


Die Self
Inderdaad.
4 jaar 7 maande 1 week 2 dae 2 ure oud


Self
Oijojoi...diep...'n lewensles!
4 jaar 7 maande 1 week 2 dae 11 ure oud


die self
dis seer.....
4 jaar 7 maande 1 week 2 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar