Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In ‘n gaatjie
langs die paadjie
het ‘n gogga ingekruip –
‘n gogga wat met wrede knypers knyp!

Met ‘n stok
wou ek hom lok
toe spring hy in die lug
en ek val op my rug!

Leer ‘n les van my
as jy ongedeerd wil bly –
al sê wie ook wat,
hou jou stokkie uit ‘n gat!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar