Gedigte

Titel: Die Storie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Koel, skoon lug asem jy in
Daar waar jy nou is, wil jy net sing.
Jy is weg van al die slegte verlede
Maar die hale lê nog diep in die hede.

Hoe kan mens dit vergeet
Dink jy daaraan begin dit weer aan jou eet
Jy is so ‘n goeie mens
met jou groen oё en plat pens.

Jy het jou familie agter gelaat
so ook die, wat jy vandag haat.
Ver in die Kaap in gaan bly
Wie het jou so seer gemaak, O ja…dis hy!

Jy verdien nie om so seer te kry
Wie op aarde dink hy, is hy?
Hulle sê die Liefde is blind
Maar so ook julle geliefde kind.

Hy het nie daaraan gedink
Toe hy sy tande in haar insink
Hy moes deer alles by jou staan
Maar het eerder saam die feeks gegaan.

Jy sal eendag verder kom as hy
Laat hy maar sy gang gaan
Vir hom sal God nog kry!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

storie
"hy moes 'deur' alles by jou staan" baie goed geskryf, lees lekker :)
6 jaar 10 maande 1 week 4 dae 1 uur oud


storie
Nie 'n gelukkige einde storie die nie, goed neergepen.
6 jaar 10 maande 1 week 5 dae 1 uur oud



Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar