Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Nuwe lewens uitkyk,
was dit die regte besluit?

Die onsekerheid, soos ‘n lyk,
lewens reeds uitgestryk!

Vir altyd soos ‘n legkaart verbind,
die hoekoms soos ‘n warrel wind,

Nooit was daar enige spyt,
ons twee, nou lewens ryk!

Die toekoms kan ons nie vermy,
Hy het ons al reeds bevry.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar