Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As verlange
soos klam aarde
aan jou drome kleef
swaar met geur van grond en hout -
roep die veld jou naam
met snarespel en tamboeryn
soos grasklokkies klingel
op maat van ʼn soet refrein;
dan word jou dae ʼn liefdesvers
wat jou gees saggies sus
waar vrede skoppelmaai
in groen weivelde van rus.

© C. Potgieter 2013-05-29



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die veld
Baie mooi, soos sagte klokkespel :)
6 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 9 ure oud


Veld
Dis Absoluut soet van mooi
6 jaar 8 maande 2 weke 3 dae 18 ure oud


Die veld
Dis regtig baie mooi :)
6 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 12 ure oud


Veld
Sommer net MOOI!
6 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 17 ure oud


Naam
Baie romanties met 'n lekker ritme en rym

3***tjies se ek hou baie hiervan!
6 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar