Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ʼn Vlinder sit en vlerke vou,
en sprei hulle dan gou-gou,
en die vlinder begin te sweef;
in die tuimel-paaie van die wind…

(Vlinders in die lente
Vlinders in die somer
Vlinders ken die pad
Na onse toekoms drome.)

Rooi en blou en swart,
Deur die slenterpaaie van die hart,
Vladder die vlinder flous verby,
Na nektar vêr – en diè naby…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie.
Ek's mal oor vlinders - veral in die lente.

Dankie vir die kommentaar...
4 jaar 1 maand 1 week 2 dae 20 ure oud


vlinder
Rooi en blou en swart,
Deur die slenterpaaie van die hart,
Vladder die vlinder flous verby,
Na nektar vêr – en diè naby…

Hou hiervan.
4 jaar 1 maand 1 week 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar