Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nog ‘n fase, in my lewe,
‘n rede om reg te lewe,
in genade, met God’s vrede,

‘n Ander plek, ‘n nuwe spasie,
wie weet, ‘n bitter of soet glasie?
Dit het nie gegaan oor inflasie!

Om te wag, en te luister,
wanneer HY aanhou fluister,
Dankie Heer, U maak my weer ‘n reisiger!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar