Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy naam is steeds Gabriel...

Die waak engel was te laat gewees,
of was hy net in tyd?
Om my te kom skep
uit al my vraagtekens uit?

Miskien moes hy my help
om liefde raak te sien,
of miskien net weer
hoe om mense te bedien.

Miskien moes hy my net wys
ek's meer as wat ek dink
en 'n swak selfbeeld
sal laat ek myself verdrink.

Miskien was daar geen rede
vir die engel om te land
miskien het dit maar net gebeur,
"o - spieëltjie, spieëltjie in my hand."



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar