Gedigte

Titel: Dieët
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My lyf het my verraai
Nou straf ek hom met tonne slaai
Maar aai …
Hoe verlang ek om ‘n vleisie te braai

My mond begin te water
As ek dink aan steurgarnale
In botter gebraai met knoffel daarop.

‘n Ryskoekie is maar goor
Om te eet ‘wyl ek sit in my kantoor

Ek wens ek kon my les net leer
Maar daar’s soveel lekker kos wat ek begeer

Ek sal maar vasbyt
Aan ‘n stukkie droeë beskuit
Voor ek langer sit met hierdie self verwyt.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar