Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(vir Barend, want dis hoe ek oor jou voel)



As ‘k vanaand
hier sit in my bed
en dink aan jou:
(mis jou…)
aan jou vat
aan my hand
en jou styf vasdruk
en die soen op my voorkop
as ek maak of ek slaap,

die net-by-jou-wees-feeling
sonder-om-‘n-woord-te-sê-feeling
die vladder in my maag
as ek weet jy’s oppad
om my te kom haal,

jou warm lyf
teen myne
as ons net leeglê
die “ek is lief vir jou”
wat jy saggies
in my oor sê,

en die omgee
in jou stem
as jy
met my praat.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nie net mooi woorde nie, mooi betekenis en lekker gevoel as mens die stukkie lees.
Goed gedoen.
11 jaar 6 maande 2 weke 5 dae 18 ure oud


Vreeslike mooi gedig. Goed geskryf ook wat dit n plesier maak om te lees. Baie emosie. Dankie. A
12 jaar 6 maande 4 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar