Weergawe: 1
Aantal woorde: 68
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 Dec 2008
sout, wat oor die wange rol,
ek’t probeer om dit te stol!
Die opdraende bult,
Dit, was nooit jou skuld,
ek’s die een, nou ongewild!
Ek bly lief vir jou,
jou van kleins af vasgehou,
my liefde vir jou, het nooit opgehou!
Ek’s jammer, vir die groot hartseer.
Ek weet, net tyd sal leer,
sal jy, my eendag, weer kan eer?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.