Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My winterwens is ‘n warrelwind,
‘n wegholwens wat woer-woer speel
die dae kantel keer op keer
en hoop word ‘n gebed
‘n dag, ‘n maand, ‘n jaar
maak dit saak?
die perskeboom bly kaal



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Mooi diep gedig.

Ek stem ook saam met Rudi wat die slotreël betref.
1 jaar 11 maande 1 week 3 dae 4 ure oud


die weervoorspelling
goed gepen.

ek sal die slotreel apart sit as ek jy is.
1 jaar 11 maande 1 week 3 dae 12 ure oud


oor jou
N groot seer veg n groot gebed en n groter geloof.
1 jaar 11 maande 1 week 3 dae 21 ure oud



tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar