Gedigte

Titel: Dis verby
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Alles is verby
Sy het klaar gely
Trane vloei nie nou
Al is dit bitter rou
As die oop graf voor ons wag
vir ewig weg haar lag
Mamma, ek sal altyd onthou
Wonder ure saam met jou
Ons het jou geken as die vredemaker
Mooiste roos uit die hemel akker
Ek gaan vir altyd solank ek leef
In my lewe daarna steef
Om jou opvoeding te onthou
en met liefde daarop te bou




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

'n Pragtige ode aan jou Ma! Pragtig geskryf!
10 jaar 1 week oud



Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar