Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis wanneer storms in my woed,
dat jy weer my kop skoon kom waai...
Dis wanneer daar iets bored in my gemoed,
dat jou stem om en om my draai

Dis wanneer ek begin twyfel en myself verloor,
dat jy my tot kalmte bring
Dis wanneer ek voel ek is besig om die geveg te verloor,
dat jy my herinner om my hart se lied te sing

Dis wanneer ek voel die trane lê vlak,
dat jy my herinner daar is altyd hoop
Dis wanneer ek voel my moed is besig om te knak,
dat jy my herinner van die myle reeds geloop

Ek dink nie jy sal ooit besef hoeveel beteken jy vir my...
Ons eie sprokie: Ek en jy



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dis wanneer
pragtige hartswoorde. Dit is goed om so iemand in jou lewe te he!
4 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar