Gedigte

Titel: Dis weg.
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

                                  Vir Niel

Soos 'n roos in my tuin
was jy in my hart
Soos reen druppels wat val
Het my trane gespat

Jy was my "muscles"
Jy was my mens
Maar jy't my seer gemaak
Nou wil ek jou weg wens

Die wind het daardie nag gesing,
maar nie eers die klanke van reen
Kon my vreugde, terug bring



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi!! Welkom by WOES!
9 jaar 10 maande 6 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar