Gedigte

Titel: Dissipels
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met 'n kruisdood op Via Dolorosa se Kopbeen
verlaat hul U, o Heer, sonder u Heilige Seën

Het hul nie vroeër na U geluister?
Toe U die wonderdaad aan hul fluister

Lewens us vir drie jaar lank verlaat, vir U!
Nou verniet, verbysterd en veward sonder hul Rabbi

Tog glu hul nie die vrouemond wat bring
'n Verlossingsboodskap wat U besing

Wanhopig in die donker heen,
Bly jy, Thomas, die ongelowige een

Verstaan hule dalk nou die doel wat U volbring?
'n Kruisiging vol van Gods-verlossing

Hoor hul nou die engelelied?
wat eer aan U grootse wonder bied

Skarrel in die donker om, wegkruip teen die koud,
Hoor ons nog die lied van ouds?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar