Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is 'n feit,
dat sekeres meer balangrik is
oor die pos wat hul beklee,
dat sekeres meer gehard is
oor hul verlede en hul wee

Dit is 'n feit,
dat sekere persoonlikhede sal bots
oor die mense wat ons is,
dat sekeres gaan optraand stap
oor die geleenthede wat hul mis

Dit is 'n feit,
dat sekeres dink ons denke is vals
oor die ervaring in hul gees,
dat sekeres meer insig geniet
oor al die boeke wat hul lees

Dit is 'n feit,
dat sekeres beter is as ons
oor hierdie feit is hul baie bewus
Dit is 'n feit
dat sekeres net altyd vol kak is...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Boombas
Dit is 'n Feit: Tussen die Boom en die Bas sit die werklikheid.

Lekker skryf.

JB
12 jaar 3 dae 12 ure oud


Dit is 'n feit dat jou sin vir humor mooi gesond is.
Dankie vir die deel hiervan ek het dit geniet. Skryf lekker, ek geniet jou werk.
Groete,
PM
12 jaar 3 weke 3 dae 9 ure oud


Dis 'n feit!!!
Ek sien ek gaan nog lekker kom lees oor al die tong in die kies dinge wat jy gaan skryf. Doen so voort.
12 jaar 3 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar