Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op

’n

boomtak

sit

sy,

feëtjieklein

en

kyk

vir

al

die

mense

wat

verbyry.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Foto
Ja JAAA ek sien haar daar!!!
5 jaar 9 maande 4 dae 9 ure oud


stilpad
nostalgies....
5 jaar 9 maande 5 dae 11 ure oud


stil pad
dit is net te ouk\lik Anria wel gedaan
5 jaar 9 maande 6 dae 6 ure oud


Ano
Stil pad
hahaha! Ek dink ook sy sal wens om 'n kar te kan kry.
5 jaar 9 maande 6 dae 11 ure oud


die weervoorspelling
Oulik.
en sy wens
sy kan ook eendag
n kar kry.
5 jaar 9 maande 6 dae 13 ure oud


Tak
Pragtig.

So onskuldig en soet
5 jaar 9 maande 6 dae 14 ure oud


***
Ek hou van jou woordsonnet -- mooi stemming.
5 jaar 9 maande 6 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar