Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Donker Afrika

En terwyl die klikke klakke
pastorale bestaan in die Noorde
beginne Suidwaarts herder -
Yster en uintjies met donker vingers
uit donker Afrika saam-saam
die lig sien...

En terwyl kaal holle lustig
oor die plat berg hol. . .
hol Hollanders hierdie land binne.
En die lig wat in hierdie donker skyn
is skitterend wit. . .
So wit dat dit mens verblind.

Dit is 'n pouslike lig
wat ons aard in skerwe skyn.
'n skitterwitte lig
wat donker kolle moes belig.
Dit was egter 'n donker lig
in God se naam.
'n Lig wat samesyn moes skyn
het kulture ewig-duister laat kwyn.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Welgedaan! Jy deel sommige van my sentimente
9 jaar 10 maande 3 weke 4 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar