Weergawe:
Aantal woorde: 46
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Nov 2007
'n groot swaar hout kruis,
voel iemand ooit tuis?
Dis soos 'n onwelkome geruis,
soos 'n swaar gedruis,
baie lewens nou vergruis,
arm, soos 'n kerk muis.
Die dood, soos 'n koue vuis!
Woon ons almal, in 'n glas huis?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Kobus van Eden
DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'