Gedigte

Titel: Donker nag
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Toegevou deur die donker nag
lê ek in my bed
en luister
hoe julle mekaar
verskree,
verkleineer,
verrinneweer.

Vrees,
hartseer,
ongekende verlange
versamel in my binneste
en stort na buite
deur trane wat
voetpad oor my wange.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Donker nag
Eina. Hier tel ek jou seer op. mooi beskrywing van dit wat seer maak en van dit wat jy nie wil hoor nie.
7 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Tong in die kies

deur http://www.woes.co.za/

My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar