Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die nag is eerlik
en die na-nag die waarheid
want naak en begeerlik
bring Wysheid dan klaarheid

lank het ek na my gesoek
jare lank in dag verdwaal
waar almal sien en dinge boek
en so jou lewensgang bepaal

help my God, om my te vind
verdwaal tussen nou en ewigheid
rondgeslinger deur die wind
skenk aan my identiteit
dat ek U kind genoem kan word
ag Heer, die nag is dan so kort…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi geskryf oor die intieme gesprekke wat mens soms saans met God het - - wanneer dit donker is, maar alle "hartsgeheime" ontbloot.
10 jaar 8 maande 2 weke 1 uur oud


'n omkeer van woorde
wat dalk treffend is
ek het regtig hiervan gehou, al dink ek eerlik nie ek verstaan so mooi met die eerste lees hiervan, so sal seker nou weeeeeer moet gaan lees ;)
12 jaar 9 maande 3 weke 3 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar