Gedigte

Titel: donse
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die binnekring van jou kamer
Vind omwentelings plaas,
Jy onttrek jouself in stilte en gaan slaap
Sodat die watte van die maan
Jou denke stadig en sag kom haal-
Jou drome oor more mooi kan maak
Toegewikkel onder winterskombers
Sukkel jy in die struggle om gister se donse uit te was
Hulle kleef soggens aan jou voete vas.

tbc.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

"have you got your fluff out?"
** Twee sterre en geen kolle.
DD Groete
12 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 11 ure oud


tbc
sit ek in spanning en wag en my slaap wyk sowaar ;)
12 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 19 ure oud


jy kan en sal
donsige drome het verander in verse wat soos kerse sal bly brand.
applous.
12 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 19 ure oud



Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar