Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy gemaskerde doomdenker
jy bitter gal skenker
wat die rondom jou
met negatiewe gedagtes omvou.

Instede van gemaskerde doomdonker
wees ‘n vrolike helder lig konker
aan die mede maskerdraers rondom jou
hul met glimlagliefde vreugde omvou.

Kry dalk ‘n masker gedagte as doomdenker
kry dan kannetjie doomfogger gemaskerde swartgal skenker
spuit swartgaligge gemaskerde doomdenker gedagte
met positiewe woorde God gegee met geslagte.

Jy gemaskerde doomdenker
vra die groot skenker
oorbly swart bittergal masker te vat
in Sy sak te sit dit laat spat.

Jy gemaskerde doomdonker
begin positiewe woorde konker
sal donker masker verander in lig
ontmasker nader beweeg God se sig.

Amen, amen.
20/02/2014

(X) Doomdenker is Nederlands vir ‘n swartgaligge mens. As swartgalligheid my beetpak en ek skryf ‘n doomdenker storie, gedig ens., dan probeer ek dadelik om iets vroliks en ligter te skryf as ‘n doomfogger, (soort teenvoetter) teen die swartgalligheid in my denke.
Anders mag ek dalk in die swart gat van depresiwiteit insink en my positiwiteit in die lewe verloor.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Diep
Stem saam. Ek het hierdie gedig baie interessant gevind, die diepere skryf as wat dit op die oppervlakte wil voorkom. 'n Duidelike boodskap vir die fynproewer wat tussen die lyne ook lees.
5 jaar 9 maande 3 dae 15 ure oud


Doomdenker
puik verwoord met n baie sterk boodskap .. goed neergepen Schatz
5 jaar 9 maande 5 dae 11 ure oud


O
Baie nice, ek het daarvan gehou
5 jaar 9 maande 5 dae 19 ure oud


Doomdenker
Ek stem, dit was iets heel anders en ek het dit geniet. Gelukkig het jy n doomfogger om al die negatiwiteit weg te fog.
5 jaar 9 maande 6 dae 4 ure oud


doomdenker
hierdie een het ek interessant gevind
5 jaar 9 maande 6 dae 4 ure oud



Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar