Gedigte

Titel: draaikolk
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vasgevang, in ‘n ander man,
breek los, dit gaan jou kos,
die kleingoed honger, dors?
Slaan teen jou eie bors,
‘n swaar gewig. . . vir ander lig!
‘n ander tyd, die wêreld se beleid.

Vier rigtings, laat ‘n vermisting,
“oos wes, tuis bes”. . . wat ‘n lewens les!

Vasgevang, in ‘n ander man,
Wanneer sal ons lewens aangaan?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Draaikolk
Hoe sien ek jou nou eers raak. Het dit vreeslik geniet en gaan by jou ander werk gaan inloer. Die titel pas pragtig by die gedig.
12 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar