Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Oupa het vir homself
sy eie kis gebou,
die kis wat hy vol perskes
op die solder hou!

Op die solder
sit ouma nooit ‘n voet nie,
nie tussen daardie kis
en al die ander goed nie!

So, ouma het
nog nooit geweet nie
vanwaar kom die perskes
wat sy so lekker eet nie!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Perskes...
gelukkig kry sy darem van die perskes :)!Gelukkige Ouma.
8 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar