Gedigte

Titel: Drome
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Was drome maar waar,

sou ons elke dag geluk smaak.

Die onmoontlike kon vermag,

in alles wat ons verwag.


Reis na eksotiese lande

waar hulle jou dra op hul hande,

‘n eregas van format

in koninklike gewaad.


Kon jy die werklikheid vermy…

sonder om seer te kry,

van die tydelike vergeet -

waar niemand jou ontleed.


Met alles in beheer,

sonder om net te begeer,

‘n meester op sy gebied,

wat nie soos ‘n ster verskied.





Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar