Gedigte

Bladsye:
Titel: Drome
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Drome is die wandelpaaie van ons gees
Die paaie kan soms eindloos wees
Ons kan dit nie alleen bewandel
Daarom moet ons tot een van God handel

Drome kan soms so werklik voel
Maar tog weet ons nie wat dit bedoel
Ons moet voortduurend God se leiding vra
Om ons dan elke dag te dra

Ons moet drome versigtig hanteer
Dit kan ons maklik van die regte pad afkeer
Vra dan elke aand God’s ontferming
En plaas jouself in Sy beskerming



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    DIE HIV MOORD

    deur neels claasen

    n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar