Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms as die teer gevoel kom knaag,
knyp ek n tydjie af en droom ek graag.
Maar saam groot drome kom groot vrese
reuse vrese, wat stamp en stoot.
Hul kners en bars en trap drome dood.

Reuse vrese wat teer op jou potensiaal
En al die lekker uit DROOM uithaal.
Hul monde spoeg onsekerheid en hul oe is gemaak van geld en op ondeunde maniertjies wis hul drome uit met geweld.

Maar droom sal ek droom
want ten spyte van die reuse
Moet ek eendag vir die Groot Oom
rekenskap gee van my geleende tyd
en vrees ek Hom meer as my vrese.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

drome en vrese
Kon dit self nie beter gestel het nie, briljant verby (:
3 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 21 ure oud


baie goed gedig en verdig


lees asseblief my ONVERGEETLIKE 2000 JAAR
m.b.t. die eendag van rekenskap
groetnis en vrede vir jou en gesin
3 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar