Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit was eendag
eens op 'n renerige dag
so half 5 die middag
dit was amper nag
ek was alleen op straat
ek en my denkbeeldige maat
dronk en geensins in staat
om met mekaar oor die lewe
of wat dit beteken te praat
ek het 'n kar hoor kom
sy't my straks geraak en is regs verby
ek was onsteld
wou he sy moes langer bly
Ek het gedraai
na my denkbeeldige maat
verbaas gesien hy staan
aan die ander kant van die straat
"Het jy daai kar gesien?"
vra ek hom
"Sy het my amper tot die dood gely."
"Ja" se hy toe
"Ek het gesien wat gebeur
ek wou jou red, ek het my bes probeer
maar tot my spyt
was jy klaar deur die voorste ruit
ek is nie meer denkbeeldig nie
jou laste asem is op die rug van die wind
by jou longe uit
voor jy die slegte nuus
by iemand anders kry
jy's nou dood, welkom by my"



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar